Ons verf en decoupage voorraad het uiteindelik aangekom!

Kom loer gerus in, en onthou om op die webwerf julle belangstellings vir klasse te gaan registreer. Dis baie nodig om getalle te kry om klasgelde en hoeveelheid klasse te bepaal. Of kontak my gerus by 081 206 3650/062 502704